Plaasaanval:Oom Giep Botha hulle is gistermiddag/aand aangeval op hul plaas buite Hertzogville. Die oom is erg verniel maar hy en die tannie lewe. Geld en pistool gesteel.
Hulle het die kar gerol naby Bultfontein en van die ongeluks toneel gevlug.
https://facebook.com/story.php?story_fbid=553227804855009&id=100005033835388
#StopWhiteGenocideInSA