Hoërskool Grenswag in Rustenburg, Noordwes, het Donderdag leerders huis toe gestuur nadat ʼn gewapende man vroeër die dag leerders by die skool beroof het. Chris Loubser, die skoolhoof, het aan Maroela Media gesê van die leerders was omstreeks 09:15 op die hokkieveld besig met LO-oefening toe die man toegang tot die skoolterrein gekry het. Hy het oor ʼn muur aan die agterkant van die skool geklim. “Die man het twee meisies met ʼn rewolwer aangehou. Hulle het gegil waarna een van die onderwyseresse hom stormgeloop het,” het Loubser gesê. Die man het die meisies laat gaan en sy aandag op die onderwyseres gevestig. Hy het ʼn skoot op haar afgevuur, maar sy is gelukkig nie getref nie.” Die onderwyseres het die leerders na veiligheid geneem en in klaskamers toegesluit. Die man het intussen op vlug geslaan met drie van die leerders se selfone. “Die polisie, Oos-Einde-gemeenskapspolisiëringsforum en vyf veiligheidsmaatskappye het onmiddellik reageer en was spoedig op die toneel. Die leerders is almal ongedeerd na die saal toe geneem toe dit veilig was. Gelukkig is niemand beseer nie. Van die leerders en onderwysers is wel getraumatiseerd en ons het dadelik gereël dat traumaberaders hulle bystaan.” Die ouers is ontbied en gevra om die leerders te kom haal. Skoolverrigtinge sal môre weer normaalweg hervat word. Gerugte dat ʼn onderwyseres in die skouer geskiet is, is onwaar. Die polisie is nog op die toneel om vir leidrade te soek. Maroela Media het navraag by die polisie gedoen en wag nog vir terugvoer.
~Maroela Media
■ #ATTACK: UPDATE: Grenswag (Afrikaner) high school: Teacher shot in shoulder by armed black attackers
#StopWhiteGenocideInSA
■ There was a confirmed shooting incident this morning at a local High School.
A bravo male dressed in a black t-shirt and hoodie top and brown trousers wanted to rob students/teachers or even the tuckshop. He gained access from the back of the school. He fired a couple of shots with a fire arm. Crimespotter members of Zinniaville and East End reacted swiftly and rushed to different points to assetain where we can block this person off while Crimespotter QRT members went to high risk areas. RTB SAPS also came to assisted as well as Phokeng K9 and numbers of parents.
There are already many stories going around. Our advice to the public is to rather wait for a formal SAPS report.
Were do we go from here? Do I take my child out of the spesific school? The answer is NO. Let us rather pull together and assist where possible to help the School and Governing Body to make the school safer. The moment you are going to take your child away from the school, the school will have to take in any child that wants to enroll. Let me explain this to you...you will get criminal elements comming to your school. Crime will rise....not only in the school but also the neighbourhoods. Let us take hands and safe our children and our school.
https://facebook.com/story.php?story_fbid=501332283397860&id=225145527683205
#StopWhiteGenocideInSA