(Jwplayer)

May 24, 2016

#ATTACK: Afrikaner restaurant owner from Potchefstroom was attacked & injured by the same unemployed black men who he gave a free meal earlier that day

GENOCIDE VICTIM: Fanie Smit
#StopWhiteGenocideInSA
Gaan ons mense nooit leer nie?Wanneer gaan ons besef dat ons nie die perels voor die swyne moet gooi nie.
-------------------------------------------------------------------
Werklose wat gratis kos kry, val eetplek se baas aan

’n Restauranteienaar van Potchefstroom is Sondagaand aangeval deur ’n werklose man aan wie hy vroeër dié dag ’n gratis bord kos gegee het.

Die man het enkele ure later by Fanie Smit se restaurant in Van der Hoff Park ingebars en hom bestorm.

Hy het hom vasgeloop teen Smit en die einste kosbakke waaruit hy vroeër geëet het.

Smit sê hy het Sondag omstreeks 19:00 sy restaurant, ­Garnish, en die aangrensende wegneemafdeling, What’s Cook’n, gesluit.

Hy was alleen agter What’s Cook’n se toonbank toe hy die slag hoor van dubbeldeur wat oopgeskop word. “Ek kon nie glo wat gebeur nie. Ek was totaal en al verbaas. Ek het die kasregister toegeklap en om die kosbakke na die voorkant van die restaurant gestap. Die man het op my afgestorm en my teen die bors gestamp.”

Smit het agteroor geval.
Die kosbakke het omgeval en die glasafskorting voor die bakke het gebreek.

“Die rower het so groot geskrik dat hy weggehardloop en in ’n bakkie gevlug het.”

Smit het die noodknoppie gedruk.

“Daar was oral bloed, want ek het my hand teen die gebreekte glas oopgesny. Die veiligheidswag van Mooirivier Beskerming was gou daar en het ’n drukverband om die diep sny gesit.”

Die wond is later met steke geheg.

Volgens Smit het die rower en ’n vriend Sondag omstreeks 15:00 vir kos kom vra.

Hy het hulle elkeen ’n bord kos gegee. Die vriend is later weg en die rower het in hul bakkie bly sit.
http://www.netwerk24.com/Nuus/Misdaad/werklose-wat-gratis-kos-kry-val-eetplek-se-baas-aan-20160523
https://facebook.com/story.php?story_fbid=558031587707964&id=100005033835388

#StopWhiteGenocideInSA