(Jwplayer)

May 14, 2016

#ATTACK: Afrikaner pastor was injected with a needle in the neck after he confronted two black remote jammers

Past. en me. Ben en Ria van Staden.


GENOCIDE VICTIM: Past. Ben van Staden with his wife Ria

GENOCIDE ATTACKER: The black man with the stripes t-shirt injected the pastor. The one in the blue t-shirt used a jamming device on the pastor's vehicle

#StopWhiteGenocideInSA

Met naald in nek gesteek

Past. Ben van Staden (van Hande en Voete vir Jesus Uitreikbediening) sê dat hy omstreeks 16:00 gou Absa bank toe gery het om geld by die kitsbank te deponeer.

Hy het uit die voertuig geklim en wou die sentrale sluitstelsel aansit, maar dadelik agtergekom die deure sluit nie en omgedraai.

Past. Van Staden het gesien hoe iemand sy voertuig se deur toedruk en dadelik in die rigting van die man gestap om hom te konfronteer.

Hy het tot by die man gestap en vir hom gesê: “Ek is slimmer as jy.”

Past. Van Staden het opgemerk dat daar ‘n paar verdagte mans in die omgewing rondstaan en het besluit om eerder nie op daardie stadium die geld te deponeer nie.

Die oomblik toe hy omdraai en terugstap na sy voertuig toe, het hy ‘n hou teen sy nek gevoel. “Dit het gevoel asof hy my met iets skerp geskiet het.” ‘n Tweede persoon het ook van voor af aangestap gekom en hy het besef dat hy so gou as moontlik by sy kar moet kom.

Past. Van Staden het gery tot by die twee verdagtes en ‘n foto geneem van die een wat sy kar se deur oopgemaak en die ander een wat hom met die skerp voorwerp in die nek geskiet het.

Sekondes later het ‘n polisievoertuig van voor af gekom en hy het die voertuig gestop en die polisieman vertel wat gebeur het.

“Hulle het gevra of ek ‘n saak wil maak en ek het nee gesê, want daar is tog niks gesteel nie.”

Met sy aankoms by die huis, het hy skielik dronk en duiselig begin voel en sy vrou, Ria, gevra om te kyk wat in sy nek aangaan. Sy het dadelik die gaatjie van ‘n naald in sy nek gesien.

“Dit het gelyk soos ‘n bysteek en het ook opgeswel. Eers toe het ek besef dat hy my met ‘n naald in die nek gesteek het!”

Past. Van Staden het die res van die dag baie sleg gevoel en was Sondag ook lyfseer en moeg.

Hy is nie dokter toe nie en het Maandag gesê dat hy op pad is na ‘n pastoorkongres in Marble Hall.

“Ek bid en glo in my hart dat ek nie iets blywend sal oorhou nie. As ek kliniek toe moet gaan om my voorskrif te gaan haal en ek is nog bekommerd, sal ek hulle vra om te kyk.”
http://mobserver.co.za/48255/pastoor-voel-skielik-dronk-en-duiselig/

#StopWhiteGenocideInSA