Deidré (6), Jaun-Pierre (11) in front & Esté and Dirk Ackermann at the back
#StopWhiteGenocideInSA
Soos vroeër berig, is Dirk Ackermann in die vroeë oggendure vanoggend dood geskiet voor Steers oorkant die Oak Sentrum in Kerkstraat deur verdagtes wat ook die Standard Bank OTM by die Oak Sentrum met plofstof opgeblaas en vermoedelik beroof het
Sekuriteitswag se naam is bekend gemaak. R.I.P. Dirk...sterkte en gebede vir hierdie familie.
UPDATE: Soos vroeër berig, is Dirk Ackermann in die vroeë oggendure vanoggend dood geskiet voor Steers oorkant die Oak Sentrum in Kerkstraat deur verdagtes wat ook die Standard Bank OTM by die Oak Sentrum met plofstof opgeblaas en vermoedelik beroof het.
Dirk Ackermann (heel links) op Vrydag, 29 April toe ACSU gehelp het om verdagtes wat 40 000lt diesel by Winkelhaak wou steel vas te trek
Die pad voor die ingang na die Oak Sentrum was vir etlike ure vanoggend gesluit en besigheid by die sentrum is nou gedeeltelik hervat. Die ondersoek is oorgeneem deur die Georganiseerde Misdaadeenheid van die SAPD alhoewel die Plaaslike Kriminele Rekord Sentrum asook lede van die Provinsiale Kriminele Rekord Sentrum en die plaaslike SAPD die aanvoorwerk gedoen het.
Dirk (38) was reeds die afgelope jaar by ACSU werksaam en voor dit het hy sekuriteit by verskeie winkels in Ermelo behartig. Sy vrou van die afgelope 13 jaar, Esté vertel dat Dirk ʼn regte grapjas en terggees was, maar dat hy ook ernstig kon wees. Een van die goed waaroor Dirk baie ernstig was, was sy werk. Daar was nooit enige iets anders wat hy eerder wou doen as om “skelms te vang” nie. “Dirk het gelewe vir sy werk. Hy was ook baie, baie lief vir sy kinders en sou enige iets vir hulle doen. Sy werk was egter sy passie en hy was baie trots daarop,” het Esté aan die Ermelo Insig vertel. Dirk word oorleef deur sy vrou, Esté; sy seun, Jaun-Pierre (11); sy dogter, Deidré (6); sy stiefdogter Clarissa (19); drie broers en drie susters.
Volgens sy werkgewer, Oubaas de Jager, is almal by ACSU nog in skok oor Dirk se afsterwe. Die personeel van die Ermelo Insig betuig ons medelye met Dirk se familie en kollegas, en wil Dirk se familie en ACSU bedank namens die gemeenskap van Ermelo vir die uitsonderlike diens wat Dirk vir ons gelewer het.

http://www.ermeloinsig.co.za/breaking-news/dirk-het-gelewe-vir-sy-kinders-en-sy-werk
Buurtwag Ermelo S4
In the early morning hours of Friday, 13 May, residents of Ermelo were awaken by first an explosion followed by gunshots making the Wild West pale in comparison.
According to Captain Carla Prinsloo, spokesperson of the local SAPS and Oubaas de Jager, owner of ACSU, four suspects in a white Mercedes entered the Oak Center after 1 o'clock this morning. One of the suspects took position at the entrance of the Oak Center with an automatic weapon, presumably a R5, while the others proceeded to the ATMs in front of Checkers.
When the ACSU guard on duty at the Oak Center tried to investigate they threatened him and chased him away. He managed to press a panic button and two reaction units of ACSU hurried to the Oak Center. There was a loud explosion when the suspects bombed the ATM.
When the first ACSU unit arrived the lookout suspect at the entrance of the Oak Center opened fire at them, hitting the driver, Bashini (Emmanuel) Nkosi, as they passed the entrance. As the vehicle slowed down, Dirk Ackermann, the passenger in the ACSU vehicle jumped out to take cover at the Total filling station.
As he ran towards the Steers he was shot from behind and was killed instantly. A SAPS vehicle also passed the scene and was also shot at.
The second ACSU vehicle arrived and also had to take cover. The suspects fled the scene in the direction of Hendrina. By that time the neighbourhood watch had closed all the roads leading from Ermelo, but there was no sign of the suspects.
Bashini was seriously injured and taken Ermelo MediClinic where he was stabilized. This morning he took a turn for the worse and was airlifted to Johannesburg
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1390259634333911&id=116298045063416
http://www.ermeloinsig.co.za/breaking-news/wild-wild-west-in-ermelo
#StopWhiteGenocideInSA