(Jwplayer)

April 4, 2016

#MURDER: UPDATE: A year later & the young Afrikaner father’s killer is still at large

WANTED: Third man involved in murder of  Afrikaner dad Louis du Toit, 29 (on 2 March 2015)The South African Police Service has issued an ID photo of Lucky Mnisi, a man who could assist them in in the murder enquiry of Louis du Toit, 29, a meat-market manager in Pretoria West who was murdered and robbed of R130.547.40 in cash on 2 March 2015. Du Toit's parents have also issued a plea for Mnisi to be found on behalf of their 14-month old granddaughter. "His daughter still gets therapy because her daddy never came home. He was an innocent victim and did not deserve to die in this way,' the parents said in their plea, published on News24.com. Two black men were arrested shortly after the murder: Ephraim Temba Makhubela and Thabang Solomon Dambuzi. Charges against Dambuzi were withdrawn
by the Pretoria Regional court because he turned state-witnesses in exchange of testifying against the alleged killer. The accusions in the court record  indicate that the two men conspired with a third person to rob Du Toit as he was leaving the Pretoria Hyper Chicken and Meat abattoir in Pretoria West, where he was the manager. He was carrying cash for banking. Makhubela and a third person went into the shop to carry out the attack and Dambuzu was the driver of the get-away car outside. “The accused men accosted Mr Du Toit and demanded the money. The Afrikaner manager handed over the cash-bag.And then one of the attackers shot the Afrikaner father dead anyway. Makhubela is facing trial in August in the North Gauteng high court in Pretoria
KILLER? Lucky Mnisi
GENOCIDE VICTIM: Photo: Louis du Toit (was shot dead last year) and his wife, Antoinette
#StopWhiteGenocideInSA
Die polisie is op soek na 'n man wat kan help met inligting oor die moord op 'n jong pa wat verlede jaar doodgeskiet is.

Hoewel twee verdagtes vasgetrek is nadat Louis du Toit (29) op 2 Maart verlede jaar vir R130 547,40 vermoor is, is die vermeende skieter steeds soek.

Lucky mniší die inligting wat die polisie sal help om die skieter op te spoor.

Du Toit se ouers doen ook 'n pleidooi dat mniší opgespoor word sodat hy die polisie kan help, ter wille van hul kleinkind.

"Louis was by sy dood die pa van 'n 14 maande oue dogtertjie. Hy het 'n vrou gehad.Dit (sy dood) was die ergste dag van ons lewe.

"Sy dogtertjie kry steeds terapie omdat haar pappa nooit weer huis toe gekom het nie," lui hul hartroerende brief.

Hy was 'n onskuldige slagoffer en het nie verdien om so te sterf nie, sê sy ouers.

Ephraim Temba Makhubela en Thabang Solomon Dambuzu is verlede jaar kort ná die moord gearresteer. Klagte teen Dambuzu is later in die Pretoriase streekhof teruggetrek omdat hy as staatsgetuie teen sy medebeskuldigde sal getuig.

Luidens die akte van beskuldiging teen Makhubela het hy en Dambuzu saam met 'n derde persoon "beplan en saamgesweer" om Du Toit te beroof as hy die Pretoria Hyper Chicken & Meat-slaghuis in Pretoria-Wes, waar hy bestuurder was, se geld bank toe sou neem.

"Op 2 Maart 2015 het Dambuzu en 'n persoon (waarvan die naam aan die staat en polisie bekend is) in Dambuzu se voertuig na 'n vooraf bespreekte punt gery. Terwyl Makhubela en die derde persoon na die winkel is om die beplande aanval uit te voer, het Dambuzu in die luierende voertuig agtergebly, "lui die hofdokument.

"Die beskuldigde en die ander persoon het die oorledene voorgekeer en die geld geëis wat hy vrywillig aan hulle oorhandig het. Een van die aanvallers het nogtans die oorledene geskiet en hom gedood. "

Makhubela sal in Augustus in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria teregstaan ​​op aanklagte van moord, roof met verswarende omstandighede en die onwettige besit van 'n vuurwapen en ammunisie.

Bel sers. Molekeng met inligting by 072 285 0597 of die Pretoria-Wes-polisiekantoor by 012 327 4907 x 211.
http://www.netwerk24.com/Nuus/Misdaad/skieter-van-jong-pa-is-steeds-soek-20160403


ALSO READ:



#StopWhiteGenocideInSA