(Jwplayer)

April 2, 2016

#FarmMurder: GROBLERSDAL: Afrikaner farmer, Henning Joubert (53) stabbed to death on his farm, his wife survived the incident

Arrests made on farm attack in the Groblersdal District. 
When the victims arrived home they were attacked and the farmer was stabbed to death. The farmers wife then shot one of the suspects and he was found on the scene. Tracks were followed and the garden worker was arrested. Shoes with blood was found in his possession

In the process Mrs Joubert shot 1 terrorist and he was arrested on the scene UPDATE Heritage Protection Group followed up on the tracks and arrested the victims gardener in Kompong with evidence linking him with to the attack (L, Greater Sekhukhune District, Elias Motsoaledi Municipality, Groblersdal, Stofberg road)

https://facebook.com/story.php?story_fbid=1125152227529314&id=1032912406753297&fs=0


ʼn Boer van die Groblersdal-omgewing in Limpopo is Vrydagmiddag ten aanskoue van sy vrou deur ʼn aanvaller oorval en met ʼn mes doodgesteek. Kol.  Ronel Otto, woordvoerder van die polisie, het gesê ʼn inbreker  het omstreeks 12:00 Henning Joubert (53) en sy vrou op hul  plaas  op die Stofbergpad ingewag toe hulle van die dorp af gekom het. Volgens die polisie  se  voorlopige  ondersoek het ʼn struweling tussen Joubert en die inbreker ontstaan  en is Joubert verskeie kere met ʼn mes gesteek, het Otto gesê. Hy is op die toneel dood. Sy vrou is  ongedeerd. Die inbreker is  in  die proses geskiet en is tans onder polisiebewaking in die hospitaal. Otto het gesê dit  lyk  in  dié  stadium asof daar net een verdagte by die aanval betrokke was. “Sake  van moord en huisbraak word tans ondersoek. Nog sake kan later bygevoeg word soos die ondersoek vorder,” het sy gesê.
http://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/boer-voor-vrou-met-mes-doodgesteek/


■ SAPS with the assistance of the local CPF & PSI Company nabbed farm attackers & recovered stolen items. Victims were brutally assaulted in the attack
MP, ROOIWALDAM
https://facebook.com/story.php?story_fbid=870098399783183&id=777851012341256&fs=0



■opvolg- Plaasaanval en moord - Groblersdal. Sterkte aan die naasbestaandes van Henning Joubert. Mev Joubert, jy is een dapper vrou. Dankie HPG en almal betrokke.
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1358982370794971&id=116298045063416&fs=0

Lede van HPG was ook uit na 'n Plaasaanval 35 km uit op Stofberg pad distrik Groblersdal by Rooiwaldam, verdagtes het mense ingewag by die huis .Toe huis oopgesluit word word man oorrompel en met messe gesteek. Die oorledene se vrou het een van die aanvallers gewond, hy is op die toneel gevind. Die ander verdagte is by die kompong gearresteer. Skoene met bloedspatsels is by tuinwerker gevind. Baie Dankie Vir Almal wat betrokke was met arrestasie.
Arrests made on farm attack in the Groblersdal District. 
When the victims arrived home they were attacked and the farmer was stabbed to death. The farmers wife then shot one of the suspects and he was found on the scene. Tracks were followed and the garden worker was arrested. Shoes with blood was found in his possession.


#StopWhiteGenocideInSA