(Jwplayer)

April 12, 2016

#ATTACK: Two Afrikaner men were attacked, assaulted & threatened to be killed by four black attackers at Olifantsnek dam near Rustenburg, North West

GENOCIDE VICTIM after the attack
#StopWhiteGenocideInSA
Biz Afrika 32 sfss
Info
10 April 2016: WAARSKUWING!!!  Gisteraand het my man en sy vriend gaan visvang by Olifantsnekdam. Hulle was aangeval met messe en skote is geskiet op hulle deur 4 barbaarse bravos. Hulle was meer as 30 min besig om hulle te deursoek en te steek met messe en geslaan met n baksteen en gewurg met cableties. Twee van hulle was in hulle vroer 20's en die ander een was in sy laat 30's die vierde een het n balaklava aangehad. Hulle het probeer om die kar te steel ma die kar wou nie start nie. Die heeltyd het hulle gese: WE ARE GOING TO KILL YOU. Sal niemand aanraai om in die nag by olifantsnekdam vis te vang nie daar word op jou geskiet en beroof. Foto volg
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1051851648189657&substory_index=0&id=886927434682080

#StopWhiteGenocideInSA