(Jwplayer)

April 11, 2016

#ATTACK: Afrikaner man, Johan Smit survives death after being attacked by two black attackers with a machete

GENOCIDE VICTIM: JOHAN SMIT
#StopWhiteGenocideInSA


GEORGE NUUS - Johan Smit, 'n lid van die Bergsig-buurtwag het Woensdag 30 Maart, 'n kaphou met 'n pangalem oorleef en kans gesien om die aanvaller te voet agterna te sit.
 
Wat Smit verbaas het oor die hele voorval - is dat daar binne vyf minute 15 mense was, wat hom te hulp gesnel het.
 
Smit sê sy skoonpa Johan van Zyl het vir hulp geskakel toe hy sien hy word aangeval. Lede van die George-Suid-buurtwag onder andere, sowel as sekerheidswagte van MSec was gou op die toneel.
 
Hy vertel die drama het hom voor 15:00 in Randstraat afgespeel toe hy gesien het hoe twee mans besig was om 'n hek te steel en hy hulle gaan konfronteer het.
 
"Dis toe dat die een man my begin vloek en 'n panga teen my gesig gedruk het. Ek het 'n staal pyp uit my bakkie gegryp en 'n hou na die een geslaan.
 
"Toe gooi die ander een 'n voorwerp teen my bakkie se ruit."
 
Hulle het die verdagtes agternagesit en een verdagte is in Claystraat gearresteer. Een van die vroue van 'n nabygeleë wassery het hom herken as 'n man wat hulle vroeër die dag van geld en hul selfone besteel het. 'n Sak met gereedskap is by die verdagte gevind.
http://www.georgeherald.com/news/News/General/161407/Buurtwaglid-arresteer-pangaman

#StopWhiteGenocideInSA