(Jwplayer)

March 1, 2016

#MURDER: UPDATE: 78-year-old Afrikaner man, Sam Van Der Westhuizen was attacked & killed at home in Aliwal North

A well-known resident of Aliwal North, the 78-year-old Afrikaner man, Sam van der Westhuizen, was attacked and killed by an unknown number of black attackers in his home the weekend

#StopWhiteGenocideInSA

‘n Bekende inwoner van Aliwal-Noord, die 78-jarige Sam van der Westhuizen, is die naweek deur ’n onbekende aantal mans in sy huis oorval en vermoor.

Die polisie se kaptein Ursula Roelofse sê hy is op die vloer in sy slaapkamer aangetref en het wonde aan sy bors en kop gehad.

Van der Westhuizen was ’n wewenaar en het alleen in die huis gebly.

Die booswigte het met twee TV-stelle, ’n skootrekenaar, ’n selfoon en vuurwapens in Van der Westhuizen se rooi Isuzu-bakkie gevlug.


http://100punt6.co.za/wewenaar-78-in-sy-huis-oorval-vermoor/

#StopWhiteGenocideInSA