(Jwplayer)

March 5, 2016

#FarmAttack: UPDATE: Elderly Afrikaner Enslin couple were attacked by four black terrorists near Chrissiesmeer early Saturday morning


J17F-2
Two of the Four Genocidal Attackers Arrested!
#StopWhiteGenocideInSA
Egpaar op plaas beroof
Lede van die plaaswag en polisie het vier verdagtes aangekeer kort nadat ‘n bejaarde egpaar, mnr. Herman Enslin (84) en sy vrou Ona (81), van die plaas Nooitgedacht naby Chrissiesmeer vroeg Saterdagoggend in hul huis oorrompel, vasgebind en beroof is.

Een van die verdagtes is ná ondervraging vrygelaat.

Die egpaar is nie ernstig in die voorval beseer nie, maar het traumaberading ontvang.
Verskeie goedere, insluitend ‘n vuurwapen en kontant, is buitgemaak.

Volgens mnr. Henry Geldenhuys, voorsitter Veiligheid TLU SA, het die voorval omstreeks 05:45 plaasgevind toe die egpaar se honde begin blaf het.

Toe mnr. Enslin ondersoek ingestel het, het die verdagtes hom gekonfronteer en in die huis ingedwing.

Me. Enslin kon intussen daarin slaag om alarm te maak en lede van die plaaswag is geaktiveer.

Die slagoffers is vasgebind waarna die aanvallers die huis begin deursoek het. Hulle het egter onrustig geraak en van die toneel af gevlug.

Danksy die vinnige optrede en goeie samewerking van die plaaswaglede en boeregemeenskap is die verdagtes met die gesteelde goedere in hul besit aangekeer en aan die polisie oorhandig.
Mnr. Geldenhuys het almal wat hulp aangebied het, bedank.

“Dit was veral die vinnige optrede en bereidwilligheid van die boeregemeenskap wat nie gehuiwer het om hul tyd op te offer nie wat daartoe gelei het dat die booswigte binne enkele ure vasgtrek is. Dit het weer gewys dat die gemeenskap meer as ooit sal moet saamstaan. Ek bedank ook mnr. Nantes Kelder van Afriforum vir die berading wat aan die slagoffers verleen is.”

Al drie verdagtes het Maandag in die Landdroshof op Ermelo verskyn. Hulle bly in aanhouding.
http://standertonadvertiser.co.za/33802/egpaar-op-plaas-beroof/


#StopWhiteGenocideInSA