(Jwplayer)

March 14, 2016

#ATTACK: Survives: Heartstopping moment after Afrikaner man was attacked, gun barrel pointed between his eyes & stabbed

GENOCIDE VICTIM: Jaco Loots
#StopWhiteGenocideInSA


Jaco Loots: #Aanval #Kaapstad: Jaco Loots skryf (14/03/2016): Jy kyk af in die loop van 'n vuurwapen en dink dis verby, maar gelukkig neem hulle jou iPhone en nie jou lewe nie. Messteek in die arm is gelukkig al eina na 'n mislukte motor kaping en gewapende rooftog. Dankie aan elkeen wat my vanoggend bygestaan het, veral Francois Jacobs! Ek weet nie hoe jy met pepper sprayed oë so gou my tot veiligheid kon bring nie. Mamma Trudie, ek is so dankbaar vir jou en broer Rudie wat my kom bystaan het by Mediclinic Vergelgen. Ek moet darm ook die hospitaal bedank vir hulle ongelooflike bystand en jammer as ek so lekik gepraat het... Dankie ook tannie Mell van SAPS Victem Support dat jy ons kom beraad het. Dit beteken vir ons baie. Wilani dankie dat jy hier was. En dankie Oupa Uil vir die help!! Vanoggend het ek baie lesse geleer, maar is bitter dankbaar om die son te sien opkom.
https://facebook.com/story.php?story_fbid=10206995843672288&id=1165264428&ref=bookmarks

#StopWhiteGenocideInSA