(Jwplayer)

February 22, 2016

#MISSING: Two Afrikaner school girls disappeared after walking to school this morning (Monday)

Clarissa Opperman.
AFRIKANER GIRL: Clarissa Opperman (16)
AFRIKANER GIRL: Adri Groenewald (15)
#StopWhiteGenocideInSA

Dogters verdwyn

Die GPF-groep het vroegmiddag op hul WhatsApp-groep laat weet dat daar na Clarissa Opperman (16) en Adri Groenewald (15) het Maandag nog vir hul ouers laat blyk hulle gaan skool toe.
Teen 11:00 het die adjunkhoof van die skool, mnr. Deon Visser, hulle egter gebel en gevra waar die dogters is, waarop die soektog begin het.
Clarissa se ma, Mandie Opperman, het Maandagmiddag gewonder of haar dogter nie iets beplan het nie. Sy het Sondagaand vir haar gesê dat hulle gewone klere (’n skoolhemp, met enige ander broek) die volgende dag kon aantrek.
Adri se ouma Poppie (by wie sy sedert babadae bly), het gesê dat Adri skoolklere aangetrek het vir skool. Me. Opperman het egter gemeld dat die dogter met gewone klere by haar huis aangekom het. Vandaar het hulle gesê dat hulle skool toe gaan.
Hulle is op ’n stadium opgemerk op die hoeke van Lilian Ngoyi- en Dahliastraat.
Enige persoon met inligting oor waar die dogters hulle kan bevind, kan me. Opperman bel by 079 484 8984 of stuur vir haar ’n Whatsapp na 072 406 6594 of me. Groenewald by 013 245 1471 of 073 257 2647.
http://mobserver.co.za/43390/dogters-verdwyn/
#StopWhiteGenocideInSA