(Jwplayer)

February 4, 2016

Eskom to cut power to EIGHT #ANCFail municipalities in the Free State



Die inwoners van agt Vrystaatse munisipaliteite kan moontlik sonder elektrisiteit  wees  weens  grootmaatkragrekeninge  wat nie betaal is nie. Eskom het Woensdag kennisgewings aan die munisipaliteite gestuur om hulle  in  te  lig  hul  kragverskaffing  sal  vanaf  30  Maart opgeskort word indien die rekeninge nie betaal is nie. Eskom het verlede week dieselfde kennisgewings aan vyf munisipaliteite in die Noord-Kaap gestuur, wat ook agterstallige  rekeninge  het. James Letuka, DA-LP in die Vrystaatse provinsiale wetgewer, het gesê Eskom eis dat meer as R800 miljoen betaal  word om te verhoed dat die krag afgesny word. Die hoogste uitstaande rekening van die Vrystaatse munisipaliteite  is  meer  as  R450 miljoen, terwyl die kleinste  rekening  net oor die R7 miljoen beloop. Eskom het verlede jaar onthul dat hy onbetaalde skuld op grootmaatkragrekeninge van byna R2 miljard het. Eskom het reeds in April 2015 kennisgewings uitgestuur dat krag afgesny of bykomende beurtkrag toegepas sal  word indien die rekeninge nie betaal word nie. Letuka het Woensdag gesê die provinsiale regering en munisipaliteite het nie by die betalingsplanne gehou waarop daar verlede jaar ooreengekom is nie en kon nie ʼn vriendskaplike skikking met Eskom bereik nie. Die munisipaliteite  met  uitstaande  skuld  is  die  plaaslike  munisipaliteite  van  Nketoana  (R73,7  miljoen), Masilonyana (R20,2 miljoen),  Tokologo (R7,7 miljoen),  Mantsopa (R58,3 miljoen), Ngwathe (R472,377 miljoen), Dihlabeng (R57,8 miljoen), Nala (R114 miljoen) en Phumelela (R38,7 miljoen).
Khulu Phasiwe, Eskom se woordvoerder, kon nie vir kommentaar bereik word nie. Intussen is die nasionale energiereguleerder  (Nersa)  besig  met openbare verhore oor Eskom se aansoek om tariewe te verhoog en sodoende die R22,8 miljard wat vanjaar oorbestee is, in te vorder.
http://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/agt-vrystaat-munisipaliteite-dalk-sonder-krag/

#BringBackTheWhitePeople: 96 percent of all the so-named 'White" South Africans are barred from the job-market in South Africa under the ANC's more than 115 anti-white racelaws. Afrikaner children, children, pensioners and adults suffer from this deliberate policy of barring their wage-earners from jobs, and many of these families hide themselves away in tiny squatter camps in South Africa. They have no right to work, no rights to earning an income and no rights to get food-aid from charities: we are in desperate need of donations for food, vegetables, clothing, baby clothes, medicine, blankets and tents. The ANC government does not help: in fact the ANC-regime has also made laws which prohibit private and public charities and donor-charities from helping whites If they do, the ANC will cancel their non-profit registration with the government. More than 15-million black poor people get help from the government and from private charities in South Africa. But only very few charities dare to donate to help these Afrikaner squatters because of their fear of this law. Foreign charities and private donors are free to chose where they can send their money and their aid in South Africa This is a very desperate situation please help. We need assistance
#StopWhiteGenocideInSA