(Jwplayer)

February 23, 2016

#CulturalGenocide: Update: Shocking pictures of Kovsie campus today #UFS #Bloemfontein

Police assisting students to leave the campus while things get heated...




#StopWhiteGenocideInSA


Click here for voice note
Audio Player
00:00
00:12

▶ http://www.bloemfonteincourant.co.za/19242-2/

February 23, 2016
VIDEO: CR Swart-standbeeld aan die brand gesteek by #UV
February 23, 2016
Die polisie moes ingryp by die Universiteit van die Vrystaat (UV) vanoggend nadat ‘n standbeeld van die voormalige president CR Swart aan die brand gesteek is.

Daar is ‘n sterk polisieteenwoordigheid voor die hoofingang van die Universiteit ná gewelddadige betogings op die Bloemfontein-kampus gisteraand.’n Groot groep studente het vroeër voor die hoofkampus gesing en gedans.

Klasse is vandag en môre opgeskort nadat betogers ‘n Varsitybeker rugbywedstryd gisteraand ontwrig het.

Van die rugbyondersteuners het toe op die veld gestorm om die betogers te verwyder. Later het die groep betogers op die kampus met koshuisstudente koppe gestamp. Lede van die openbare orde polisie-eenheid en kampus sekuriteit het die situasie gemonitor en rubberkoeëls en skokgranate is gebruik.

Universiteitswoordvoerder, Lacea Loader het vroeër aan Courant gesê die UV in die proses om vas te stel wie betrokke was. – MARK STEENBOK





▶http://www.bloemfonteincourant.co.za/cr-swart-standbeeld-aan-die-brand-gesteek-by-uv/
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1677625809121424&id=1628299914054014&ref=bookmarks

ALSO READ:
■ Also read:  Link
#StopWhiteGenocideInSA