(Jwplayer)

February 29, 2016

#ATTACK: Young man fighting for his life in hospital after being attacked & shot by black attackers

#StopWhiteGenocideInSA

Al my familie en vriende. Kom ons share hierdie post dat ons soveel mense kan kry om saam te staan en te bid vir my dierbare vriendin Rita. Haar seun Tyron is geskiet deur rowers en veg vir sy lewe. Ek glo ons dien n Groot God en net Hy kan genees. Ons bid ook dat die Here vir Rita, Kobie en haar familie kalmte en krag van bo sal gee. Amen en baie dankie.
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1323996924293191&id=100000486892261

#StopWhiteGenocideInSA