(Jwplayer)

February 3, 2016

#ATTACK: Two White males went fishing at Spidervalley, one was stabbed the other shot, both taken to Sebokeng hospital


Biz Afrika 32 sfss
Info:
Nog n aanval by die viswater !!!

Vanaf Rina Jonker

Vereeniging: 2 Whiskey mans het gaan visvang in spidervalley en is aangeval een man is gesteek en die ander man is geskiet, albei mans is deur ER24 vervoer na Sebokeng hospitaal 

Mense ons waarsku elke liewe dag VERMY die pad, MOENIE daar gaan visvang nie ASB bly daar weg! Tue, Feb 2, 2016 12:22:06
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1005862399455249&id=886927434682080&ref=bookmarks

#StopWhiteGenocideInSA