(Jwplayer)

January 21, 2016

#FarmMurder: UPDATE: 3 Black killers found guilty of murdering Afrikaner farmer Chrisjan Theunissen (88) on 18 December 2013

Chrisjan Theunissen (88) Thabazimbi – Shot dead.
#StopWhiteGenocideInSA



Plaasaanvallers skuldig in Hof : Die drie verdagtes wat verantwoordelik was vir Oom Chrisjan Theunissen se dood op 18 Desember 2013 is skuldig bevind in Die Hooggeregshof te Modimolle.

Plaasaanvallers vonnis : Die plaasaanvallers wat Oom Chrisjan Theunissen op sy plaas vermoor het is vandag gevonnis : Beskuldige 1 : Moord 25 jaar, Roof 10 jaar moet effektief 25jaar uitdien. Beskuldigde 2 : Moord 25 jaar, Roof 10 jaarmoet effektief 25 jaar uitdien. Beskludigde 3 : Moord 25 jaar, roof 15 jaar, besit van onwettige vuurwapen 6 jaar, besit van onwettige ammunisie 3 jaar moet 45 jaar effektief uitdien.

Baie geluk aan Die Spoorsnyers, Oud Kol Sakkie Louwrens van HPG wat ondersoek gelei het, Sapd lede wat betrokke by die ondersoek was. Ons is trots op julle.

https://facebook.com/story.php?story_fbid=1101054376580396&id=175545635797946

ALSO READ:
■ Murder: Dec 16 2013 - Afrikaner Day of the Vow: world-famous Boer-hermit Bushveld farmer Chrisjan Theunissen 88, murdered on Thabazimbi farm Springbokvlei
http://www.censorbugbear.org/farmitracker/reports/view/1963

#StopWhiteGenocideInSA