(Jwplayer)

January 31, 2016

#FarmMurder: Rustenburg area: Homeless white man strangled to death: named as Dr Walter James Seymour Steenekamp:



(more details awaited) -
-- on Rietfontein along R43 January 30 2016: Kromrivier road between Buffelspoort and Rustenburg: Mr Gerhard Janse Van Rensburg writes: Rietfontein R43 Steyn Steenekamp. Nou net ontdek maar moes al 'n paar dae terug gebeur het. Wit Mahindra Scorpio 2010 bakkie vermis. Reg nr. DGN710FS Groete
Net n update oor plaasaanval. Voorval het gebeur op sparklingwater pad net deur drif. Kromrivier pad tussen buffelspoort en Rustenburg daai sparkling water pad daar!!
Blykbaar 'n Dr Steenekamp (Dr Walter James Seymor Steenekamp) gewees, alleen gebly saam haweloses, 'n Boer wat vir hom melk lewer het agter gekom hy kom haal nie sy melk nie en het dit vir hom gevat. Dit is toe hul op hom afkom arms en bene vasgebind en vermoedelik verwurg. SAPD op toneel. So moord is in ons area https://facebook.com/censorbugbear/photos/a.117964074884107.20843.116752351671946/1243839142296589/?type=3&fs=0


Rietfontein R43 Steyn Steenekamp. Nou net ontdek maar moes al 'n paar dae terug gebeur het. Wit Mahindra Scorpio 2010 bakkie vermis. Reg nr. DGN710FS Groete
Net n update oor plaasaanval. Voorval het gebeur op sparklingwater pad net deur drif. Kromrivier pad tussen buffelspoort en Rustenburg daai sparkling water pad daar!!
Blykbaar 'n Dr Steenekamp (Dr Walter James Seymor Steenekamp) gewees, alleen gebly saam haweloses, 'n Boer wat vir hom melk lewer het agter gekom hy kom haal nie sy melk nie en het dit vir hom gevat. Dit is toe hul op hom afkom arms en bene vasgebind en vermoedelik verwurg. SAPD op toneel. So moord is in ons area.


#StopWhiteGenocideInSA