#StopWhiteGenocideInSA
Nog 'n bejaarde....nog 'n plaas aanval. Askies Tannie...ons bid vir jou.
AnneMarie Coetzee
Tannie Bes van Coller (88) is gistermiddag laat aangeval op haar plaas Jakkalsdans naby Mareetsane. Sy le tans in Anncron (Klerksdorp) ICU. Sy is met onbekende voorwerp geslaan. Haar heup is gebreek en haar regterhand. Sy het ook erge kopwonde opgedoen. https://facebook.com/boerekrisisaksie/photos/a.178568022169751.48293.116298045063416/1290477584312117/?type=3&fs=0
#StopWhiteGenocideInSA