(Jwplayer)

January 4, 2016

Double #FarmMurder: The bodies of a couple were found by farmworker on a farm near Kimberley in the Northern Cape

#StopWhiteGenocideInSA

Die liggame van ’n egpaar is op ’n plaas buite Kimberley in die Noord-Kaap gevind.
Lt. Olebogeng Tawana, woordvoerder van die polisie, het gesê die egpaar se liggame is Maandagoggend in ʼn huis op die plaas aangetref. Volgens Tawana was die egpaar opsigters op die plaas.
ʼn Plaaswerker het Maandagoggend onraad gemerk toe hy op die plaas opdaag en daar geen teken van hulle was nie.
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1290019737691235&id=116298045063416&fs=0

ALSO READ:





#StopWhiteGenocideInSA