(Jwplayer)

January 18, 2016

ATTACK: Survived, fighting for his life: Afrikaner restaurant owner, Hendrik Swanepoel was attacked by drunk black customers

Hendrik was assaulted,  a gun pointed at him & his partner, Neil Schoombee(43)  & threatened to place a tyre soaked in petrol around his neck and setting it alight

Hendrik Swanepoel vertel die afgelope week by die Potholes-restaurant hoe gaste gedreig het om hom met ’n buiteband aan die brand te steek 
Die banier van die onderneming Xchnge Investments, wat steeds by die ingang na die restaurant wapper
#StopWhiteGenocideInSA


Restaurant se eienaar hoor: ‘Jy gaan brand’

 Hendrik Swanepoel vertel die afgelope week by die Potholes-restaurant hoe gaste gedreig het om hom met ’n buiteband aan die brand te steek.           

Hulle het vir 60 gaste gereed gemaak en op die ou einde aan 200 kos gegee, maar toe ruk die partytjie hande uit en die gaste dreig om hom aan die brand te steek.

So beweer die eienaar van die Potholes-restaurant by Hennopsrivier tussen Pretoria en Hartbeespoortdam ná ’n feestyd-geselligheid.

“Vanaand wys ons jou hoe steek mens iemand aan die brand,” het van die beskonke gaste Hendrik Swanepoel (37) glo gedreig.


Hulle het gesê hulle gaan ’n motorband om sy nek sit en hom aan die brand steek.

“Ek was in my hele lewe nog nooit so bang nie.

“Ek het vir geen oomblik getwyfel dat hulle dit sou doen nie. Dit is dié dat ek weggehardloop het,” het Swanepoel die afgelope week gesê.

Hy is steeds erg getraumatiseerd.

Swanepoel is agter die kop gemoker en een van die gaste het ’n vuurwapen op hom en sy vennoot, Neil Schoombee (43), gerig.

Hulle het die polisie gebel, maar dié het die voorval as ’n gewone klag van rusverstoring hanteer en nie as ’n misdaad nie.

Nou is die vennote, wat die restaurant maar enkele maande gehad het, boonop in ’n finan­siële krisis gedompel omdat die kliënt wie se partytjie dit was hulle glo nie wil betaal vir duisende rande se drank en kos nie.

Volgens Swanepoel is hulle gekontrakteer om op 18 Desember 60 werknemers van die onderneming Xchnge Investments van die sakeman Nhlanhla Ndhlovu te onthaal.

“Dié dag het daar egter busse vol met altesame 205 mense opgedaag.

“Ndhlovu het gevra of ons asseblief net al die mense kan gelukkig hou dan sal hy ons aan die einde van die dag betaal en ons het dit só aanvaar,” sê Swanepoel.

Ndhlovu se maatskappy in Randburg lei mense op oor ’n verskeidenheid finansiële sake.

Die banier het die afgelope week steeds by die ingang na die re­staurant gehang waar dit aangebring is om vir gaste aan te dui waar die partytjie gehou sou word.

Die drank het glo deur die loop van die middag opgeraak.

“Ndhlovu – hy het gesê ons moet hom Joe noem – het R6 000 gegee sodat ons nog drank kon gaan koop.

“Ons restaurant se eie voorraad was weggesluit omdat dit nie deel van ons ooreenkoms was nie.

“Toe die nuwe besending opdaag het, is dit in ’n oogwink opgedrink.

“Die reëls van die park waar die restaurant geleë is, bepaal dat sosiale geleenthede teen 18:00 tot ’n einde moet kom en die groep is teen dié tyd gewaarsku om die musiek af te sit.

“Hulle het geweier en ’n uur later het die park se eienaar die krag afgesit. Alle hel het toe losgebars,” sê Schoombee.

Die groep wou nog drank hê en het die eienaars daarvan beskuldig dat hulle drank wegsteek.

Die dreigemente en aanrandings het toe begin.

Ndhlovu het nie sy foon die afgelope week beantwoord nie.

Sy vrou, Magdalene, het by die onderneming gesê sy was nie by die partytjie nie.

Sy sê sy vermoed die 60 genooide gaste het die res van die mense genooi.

“Die gebeure dui op ’n gebrek aan volwassenheid en suiwer malligheid,” sê sy.

Sy het gesê sy sal die versoek om kommentaar aan haar man oordra.

Hy sou dan reageer as hy wou. Teen druktyd het hy nié ­teruggeskakel nie.
http://www.netwerk24.com/Nuus/Algemeen/restaurant-se-eienaar-hoor-jy-gaan-brand-20160116

ALSO READ:
■ WHY APARTHEID? How dare he try to justify Apartheid a crime against humanity? You watch, you decide...

      .....TO KNOW WHICH LIES ARE LIES & WHICH LIES ARE NOT, YOU HAVE TO SEE THE TRUTH...

WHY APARTHEID?


read more...

■ Afriforum is releasing a film next year called “Tainted Heroes”.


Our documentary about Apartheid South Africa is not “Anti ANC” - Afriforum



The trailer can be seen below. I am always glad when people who have lived through Apartheid tell the truth about it and counter the ANC’s lies that they were the only “good guys” and everyone who opposed them were the “Bad guys”, but in this case I have to ask, “Why did it take Afriforum so long?”



Today the names of these ANC Marxist terrorists are all over our signboards...towns, roads, airports even ships and airplanes named after this reprehensible scum and cowards painting them as “heroes”.


Bunch of psychopathic murderers of the innocent masquarading as a legitimate government. I hope I live long enough to watch them get some of their own medicine and get necklaced one by one...


Tainted Heroes teaser: "Necklace"is  a tire filled with gasoline put around her neck and set
ablaze ...

Watch videos here

#StopWhiteGenocideInSA