(Jwplayer)

January 19, 2016

ATTACK ON FARMER'S WILD ANIMALS: Rhino bull was shot dead & his horns were hacked off this morning on the farm Silver Streams

Heartbreaking Photos of more Rhino Slaughter in South Africa: Rhino bull survived two attacks in the past but this morning he paid the price for man's greed for money...


#StopWhiteGenocideInSA
Daar is vanoggend omstreeks vier uur n Renoster bul buite Nylstroom op die plaas Silver Streams geskiet en sy horing afgekap. Die bul het al twee aanvalle in die verlede oorleef maar het vanoggend n prys betaal vir die mens se gierrigheid. A O Herbst van honde eenheid en Hector n HPG Spoorsnyer was op die toneel en het spore geidentifiseer en begin volg .. Spore is tot by Groot Grondpad waar verdagtes opgelaai is .Veediefstal lede Rassie en Leon Moolman insamewerking met veiligheid is besig om leidrade op te volg.n Geelkoper koelpunt kaliber 375 is in Renoster gekry .. Die maan is besig om al ligter te word en ons doen n beroep op Renoster eienaars om veiligheid in die volgende twee weke op te skerp .dit is maklikker vir stropers om nou in die ligte maan snags te jag
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1099961276689706&id=175545635797946&ref=bookmarks

#StopWhiteGenocideInSA