(Jwplayer)

December 27, 2015

#MISSING: Afrikaner woman, Maria Wilranda ‘Willa’ Le Roux (31) is still missing after she disappeared on Dec 21 in Lynnwood


Willa steeds vermis
Maria Wilranda le Roux. Foto: Facebook
Maria Wilranda le Roux. Foto: Facebook

Maria Wilranda ‘Willa’ Le Roux (31) is voor Kersfees as vermis aangemeld by die Villieria polisiekantoor.

Sy is laas glo op 21 Desember in die Lynnwood-omgewing gesien. Sy is laaste gesien in ’n swart en rooi hemp, plat sandale en ’n wit handsak.

Sy ry ’n silwer Ford Ka met die registrasie nommer: TCK 824 GP.

As enigiemand inligting het oor waar sy mag wees, kontak Villieria SAPD: 012-403-8600 of die Pink Ladies: 072-214-7439 of 083-378-4882. http://rekordmoot.co.za/60410/willa-steeds-vermis/

#StopWhiteGenocideInSA