(Jwplayer)

December 6, 2015

#MISSING: Afrikaner woman, Jeanine Steyn was last seen on Friday in Die Wilgers-area

Jeanin Steyn. Foto: Facebook

Jeanine Steyn vermis


Familie en vriende is opsoek na Johanna Christina ‘Jeanine’ Steyn wat Vrydagmiddag as vermis aangemeld is.

Steyn word gesoek na sy in Die Wilgers-omgewing verdwyn het. Haar man, Almar, het omstreeks 16:09 met haar gepraat toe sy sê dat sy haarself by ’n plek naby die N1-deurpad ingeboek het.

Steyn was nie duidelik oor waar sy haarself ingeboek het nie, maar Almar sê die plek se naam begin met ’n ‘H’.

“Haar foon is af en niemand weet waar sy is nie,” het Almar op Facebook laat weet.

Sy ry ’n wit 2011 Kia Picanto met die registrasienommer: FPJ 877 MP.

Sy is die laaste keer met ’n pienkkleurige hemp en donker blou denim-broek gesien.

As enigiemand inligting het skakel: 082 565 3505 of 082 457 4461.

Om vermiste persone aan te meld kontak die Pink Ladies noodnommer: 072 214 7439. http://rekordnorth.co.za/60728/jeanine-steyn-vermis/

#StopWhiteGenocideInSA