(Jwplayer)

December 5, 2015

#MISSING: Afrikaner man, Christo van Wyk (47) was last seen on 28 November, Vanderbijlpark


#StopWhiteGenocideInSA


Magda van Schalkwyk > Boere Krisis Aksie (B.K.A.)
VERMIS - Christo van Wyk (47) het Saterdag 28 November vermis geraak uit Beethoven Straat, Vanderbijlpark. Hy het n beige JEEP t- hemp en n beige kniebroek aangehad. n Vermiste persoon saak is aangegee by die Vanderbijlparkse Polisie stasie. Enige persoon met inligting kan die polisie stasie kontak of sy ma, Marie van Wyk (0736564175) of Bernadene van Staden (0837505959). Christo het 2 jaar terug ook vermis geraak tydens die Comorades Marathon. Danksy die pers was hy gevind in Kloof, Durban. Dit sal hoog op prys gestel word as Vaalweekblad en sy suster koerante sy foto en besonderhede kan plaas. Hy is weg sonder geld, selfoon, klere of voertuig. https://facebook.com/photo.php?fbid=1028440350546852&id=100001426901765&set=o.116298045063416

#StopWhiteGenocideInSA