(Jwplayer)

December 10, 2015

#ATTACK: Illegal Arrest: Afrikaner man, Benjamin Joubert arrested after he shot & killed an black intruder at home


OUDTSHOORN NUUSFLITS - Die 67-jarige Benjamin Joubert is sowat ‘n uur gelede op borgtog van R1000 vrygelaat nadat hy ‘n vreemde man vanoggend omstreeks 01:45 op sy erf betrap en na bewering doodgeskiet het.
Volgens die polisie het Joubert gaan ondersoek instel nadat hy glo geluide buite sy huis gehoor het en die betreder in die erf betrap en geskiet.
Die saak is tot 2 Februarie uitgestel.
Volgens iemand wat die bejaarde Jouberts ken was daar glo die afgelope tyd verskeie kere by hulle huis ingebreek.
http://www.oudtshoorncourant.com/news/News/General/153764/Opvolg-Betreder-op-erf-doodgeskiet

#StopWhiteGenocideInSA