(Jwplayer)

November 30, 2015

#MISSING: Johan Pyper (42) last seen on Thursday, Kempton Park


Isabella Kruger Van Eck > Boere Krisis Aksie (B.K.A.)
Hi ons is opsoek na Johan Pyper hy is 42 jaar oud hy was laas donderdag gesien hy het n grys sweetpak broek en blou hemp aangehad hy is woonagtig in kempton park as enige iemand dalk mag weet waar hy hom bevind kontak asb dringend sy pa hulle is al siek van bekommersnis en sy pa is nie gesond nie kontak asb vir Hannes Pypers op 0729785751 https://facebook.com/photo.php?fbid=905694002813811&id=100001196604348&set=o.116298045063416

#StopWhiteGenocideInSA