#StopWhiteGenocideInSA
Janine Brummer:
My dad was gister deur twee bliksems met 'n mes gesteek. Nek en bors. Hulle wou hom roof. N4 by Hans Strydom. Snymerke oor sy arms soos hy probeer fight het. Gelukkig het 'n ou gestop om my pa te help. Anders weet ek nie wat sou vandag se post gewees het nie.....
https://facebook.com/boerekrisisaksie/photos/a.178568022169751.48293.116298045063416/1262606857099190/?type=3&ref=bookmarks
#StopWhiteGenocideInSA