(Jwplayer)

November 16, 2015

#ATTACK: Afrikaner blind man, Johan Venter & guide dog denied entry to Shoprite for the second time

Despite pointing out that this was indeed his guide dog, the black security still kicked out the blind Afrikaner man and guide dog

Blinde man in Shoprite verneder
Johan Venter en sy getroue gidshond.





















NASIONALE NUUS - Skaars ’n week nadat die blinde Johan Venter en sy gidshond Ogzi by ’n Shoprite in die Bougainville-sentrum verbied is, het presies dieselfde by die Shoprite in die Kwaggasentrum in Pretoria gebeur.

Venter is Donderdagmiddag na die Shoprite by die Kwaggassentrum in die weste van Pretoria om sy weeklikse inkopies te doen.

Hierdie keer het die sentrumbestuurder hom vergesel.

“Ek is weer by die deur voorgekeer en die sekuriteitswagte het geweier dat Ogzi saam met my die winkel binnegaan. Ek het aan hulle verduidelik dat ek blind is, maar hulle wou nie luister nie.”

Die wagte is sonder verwyl oor die vingers getik.

Sentrumbestuurder Deon Benadie sê hy het met die Shoprite se bestuurder, Vic Schoeler, gesels.
http://www.georgeherald.com/news/News/National/151705/Blinde-man-in-Shoprite-verneder

Lees ook: 

#StopWhiteGenocideInSA