(Jwplayer)

October 14, 2015

RAPE #ATTACK : Update: Identitykit of the black attacker who raped an innocent woman (29) at a gym in Pietersburg

"I have thus far heard nothing from the police since the rape attack, I don't even think the police opened up a case docket "

The 29-year-old woman, who was raped in Bendor, confirmed that the identitykit that have been circulating on social media is that of the man who attacked her at her work place last Monday night. 
The 29-year-old woman, who was raped in Bendor, confirmed that the identitykit that have been circulating on social media is that of the man who attacked her at her work place last Monday night. Photo: Supplied


Ek het nog niks van die polisie gehoor nie’ verkragslagoffer


POLOKWANE -Die vrou wat verlede Maandagaand by haar werkplek by ‘n Bendor besigheidspark verkrag is, het ‘n volledige beskrywing van haar aanvaller aan die polisie gegee, en deur dit is ‘n identikit gemaak.

Sy sê sy die identikit aan ‘n vriendin gegee het om op Facebook te sit met die hoop dat die verdagte gevang kan word.

“Sedert die aand van die voorval het ek nog niks van die polisie gehoor nie. Ek is nie eens seker of daar ‘n saak geopen is nie, want tot hierdie uur was ek nie geneem vir ‘n forensiese ondersoek nie, want die aand van die voorval het die polisie nie ‘n verkragtigstoets gehad nie. En soos ek verstaan is dit nodig vir die insameling van bewyse. Ek het intussen al die nodige mediese sorg privaat verkry, asook sielkundige behandeling,” verduidelik die slagoffer.
Volgens Phala is daar ‘n saak van verkragting geopen, maar daar is nog geen arrestasie nie en die polisie se ondersoek duur voort.
Enige persoon met inligting wat kan help om die verdagte op te spoor kan die naaste polisiestasie kontak of vir Anuschka van der Merwe by 071 674 5664. http://reviewonline.co.za/111040/ek-het-nog-niks-van-die-polisie-gehoor-nie-verkragslagoffer/



ATTACK