(Jwplayer)

October 25, 2015

#MURDER: Hijacking Pretoria North, Sylvia str, black driver unharmed, white passenger (elderly man) shot dead!



Daar was 'n kaping in Pretoria Noord in Sylviastraat. Al wat ek kon kry is dat die GPF en polisie op die toneel is en die pad is af geblok
Die wit manspersoon wat passasier in die aflewerings bakkie was (ou oom) is dood geskiet en die swart bestuurder is ongedeerd
Dit is 'n Courier bakkie(oranje kleur). https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=1246549048704971&id=116298045063416&ref=bookmarks

#StopWhiteGenocideInSA