A mother of a nine-month-old baby, currently in Dr Yusuf Dadoo Hospital, believes her baby was neglected by the nurses after she discovered marks on her child’s back.
The baby was taken to the hospital for treatment of pneumonia late last week.
Amanda de Lange, a Freedom Front Plus councillor for Mogale City, visited the hospital over the weekend along with the mother and was outraged when they found the baby to be extremely hungry.
The nurses of the hospital refused to feed the baby with a bottle and allegedly feeds all the babies out of cups.
Their excuse to the mother when she asked if she could not bring a bottle was that no other babies use bottles there.
Furthermore, the mother is also not allowed to stay in hospital with her baby and is sent home each night.
Upon her arrival at the hospital on Saturday morning, the mother discovered unexplained red marks on her baby’s back.
“I will definitely investigate the hospital and other state hospitals. More and more similar incidents have come to light recently and it is not acceptable. Is neglect nursing to blame, or what is the problem?” De Lange, asked the News.
The News contacted the spokesperson of the hospital for comment regarding the incident.
The News was informed by the Clinic Manager, Dr Ugobor, that the spokesperson is on leave and suggested the News hold back the information until the spokesperson returns tomorrow. http://krugersdorpnews.co.za/277773/mother-upset-with-babys-treatment-at-hospital/
Sunette is vanoggend ontslaan deur Yusuf Dadoo.
Sy is nog gladnie gesond nie en hulle het ook nie medisyne gehad om vir haar te gee toe sy ontslaan is nie. Die Mamma moet 5 uur vanmiddag weer terug om medikasie te gaan haal wat hulle blykbaar van 'n ander hospitaal moes bestel.
Ons maak nou vir haar 'n afsrpaak by 'n Pediater in Krugersdorp en ek wil een van my Facebook Vriende wat ingewillig het om die rekening vir die besoek te betaal, uit my hart uit bedank! Ek weet nie of ek sy naam hier mag noem nie...
Sodra ek meer inligting het om vir julle te gee, deel ek dit dadelik.
Hier is ook 'n skakel na die berig in die koerant aangaande Sunette... vir die wat meen ek lieg of oordryf om aandag of publisiteit te kry. Vir jou soort is daar ook nie medisyne nie!
Daar is ook diesulkes wat beweer dat ek genoeg geld het of al ingesamel het om self te betaal vir privaatbehandeling. Glo jy vir my, as ek kon, het ek die kind in die beste hospitaal in die land laat opneem en self daarvoor betaal! Jy het duidelik geen idee wat dit kos om 'n stuk grond te KOOP, basiese infrastuktuur te bou waar daar NIKS is nie, mense van badkamergeriewe te voorsien, seker te maak almal eet 3 x per dag, die Eskom rekening te vereffen elke maand, stukkende waterpompe te herstel, 9 kinders op skool te hou en dan ter selfde tyd te bou aan huise en besighede nie. Elke sent wat ek het spandeer ek op daardie projek! ...vir 'n JAAR al!
Ons dogtertjie is siek! Dis die 3de keer die jaar dat sy in die hospitaal beland vir longontsteking en daar is beslis fout! Baie dankie aan elkeen wat vir haar bid, hulp aangebied het en aangebied het om fondse te skenk. Ek sal wag op terugvoer van die Pediater sodat ons kan weet wat gedoen moet word. Ek sal die wat belangstel om op hoogte te bly van haar vordering, hier laat weet... vir die res... Moenie hier lees nie toe man! Niemand dwing jou nie!
Word gou gesond ons ou Poppie! Daar is baie mense wat vir jou omgee en vir jou bid... Sx