(Jwplayer)

October 30, 2015

#FarmAttack: Mooinooi: Afrikaner couple attacked by seven armed black attackers. Daan Venter was shot in the leg, his wife was brutally assaulted

UPDATE:
■ Mooinooi #FarmAttack Update: Daan was shot in the stomach & in a critical condition. His wife brutally assaulted 
 -opvolg- Daar is 'n bietjie teenstydigheid oor waar oom Daan geskiet is en wat sy toestand is. Hulle is albei egter nou hospitaal toe vervoer en word behandel vir hulle beserings. Ons hou hierdie 2 mense in ons gebede. Kyk uit vir die voertuie asb..
Crimespotter Rustenburg
PLAASAANVAL TUSSEN MOOINOOI EN HARTIES
20:30 vanaand. Plaasaanval. Plot tussen Mooinooi en Harties net voor Majakaneng. 7 SM's. Een met handwapen. Gesteelde Silver F250 Ford Bakkie met raamwerk. Single cab. Ander wegkom voertuig wit mercedes met MP registrasie. SAP toegemaak na Buffelspoort en Marikana se kant. Kans is dat hulle Harties se rigting kon kom. Oom in die maag geskiet en kritiek. Die Tannie aangerand.
https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=1251925188167357&id=116298045063416&ref=bookmarks

Plaasaanval by Mooinooi
Naomi Kleinschmidt Pasino aan Staan Saam Rustenburg
13 minute ·
Boodskap van Chris..... [8:46PM, 10/30/2015] Chris Lombard:
Nood oproep nou net gekry. Plot b41. Daan Venter . Plot onderkant Piet Eloff nou net aangeval.... 7 swartes.... Een gewapen.
Kry asb nood diens en polisie. Oom Bert is op toneel. Dis net buite Mooinooi
[9:37PM, 10/30/2015] Chris Lombard: Oom Daan is in die been geskiet maar nie ernstig en die tannie is aangerand
https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=1251915408168335&id=116298045063416&fs=0



#StopWhiteGenocideInSA