(Jwplayer)

October 26, 2015

#FarmAttack: Afrikaner woman, Mrs. Fourie attacked & assaulted, black attackers also threatened to kill her child


Update on Farm Attack in Ellisras:
The family that were attacked are Fourie. Mrs. Fourie was assaulted and the suspects treatened to murder their child. The Trackers from HPG is still on the scene.



Plaasaanval vanoggend in Ellisras
There has been a Farm Attack in the Ellisras - Onverwag area. Please wait for more information to follow. Trackers on their way. Be safe!!
Suspects held a woman at gunpoint and robbed her of cash. At this point we believe it to be 4 suspects n foot
Alert:
Update to post:-
We can now confirm it was 5 suspects with 1 fire arm. HPG is still on the scene.
https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=1059445294074638&id=175545635797946


OPVOLG: ʼn Vrou is Maandagoggend helder oordag op ʼn plaas buite Lephalale in Limpopo deur vier gewapende rowers oorval.

Berig deur Mariné Jacobs. ʼn Vrou is Maandagoggend helder oordag op ʼn plaas buite Lephalale in Limpopo deur vier gewapende rowers oorval. Kol. Ronel Otto, woordvoerder van die polisie, het gesê vier verdagtes het omstreeks 10:40 die huis op die plaas Grootfontein binnegekom en Magrieta Fourie met vuurwapens aangehou. Die rowers het balaklawas gedra en het vuurwapens by hulle gehad. Ben Engelbrecht, ʼn woordvoerder van die Spoorsnyers, ʼn private veiligheidsmaatskappy, het aan Maroela Media gesê die rowers het Fourie erg aangerand. Hulle het ook glo gedreig om ʼn kleuter wat in die huis was met ʼn mes by te kom. Hulle het kort daarna met selfone en kontant gevlug. In teenstelling met Engelbrecht se weergawe, het Otto gesê volgens die polisie se inligting is geen beserings aangemeld nie. Daar is ook geen skote afgevuur nie, het sy gesê. Volgens Engelbrecht was die Spoorsnyers kort ná die voorval op die toneel en het hulle die verdagtes se spore vanaf die toneel gevolg. Die verdagtes kon egter daarin slaag om in die dorp in te verdwyn aangesien die plaas baie naby aan die dorp is. Otto het bevestig dat niemand nog in hegtenis geneem is nie. ʼn Saak van gewapende roof word ondersoek
http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/sa-nuus/vrou-helder-oordag-op-limpopo-plaas-oorval/


Good Morning. A further update on the Farm Attack on the Fourie Family. One of the suspects previously worked for the Fouries and Cnl. Louwrens and SAPS detectives are following leads to apprehend all involved.
https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=1059737974045370&id=175545635797946&fs=0&ref=bookmarks

#StopWhiteGenocideInSA