(Jwplayer)

October 2, 2015

#BlackViolenceContinuesInSA: WARNING to tourists traveling to Kruger - South Africa. Violent service delivery protest... Police warn motorists to avoid road between Hazyview & Kruger National Park


Die Mpumalanga-polisie het Vrydag ʼn beroep op motoriste gedoen om versigtig te wees op die pad tussen Hazyview en die Krugerwildtuin. Pretoria  FM (http://www.pretoriafm.co.za/) berig  ʼn gespanne toestand  heers in die omgewing nadat inwoners, wat glo oor dienslewering  betoog,  die  pad na die Krugerhek afgesper het. Dagbesoekers na die wildtuin is verplig om terug te draai. 585 9 594 totaal Leonard Hlathi,  provinsiale  polisiewoordvoerder,  het  toeriste  gevra  om  alternatiewe  roetes  na  die Krugerwildtuin  te  gebruik.  Hy het gesê die polisie monitor die situasie.
http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/sa-nuus/motoriste-op-pad-na-krugerwildtuin-gewaarsku/

ATTACK