(Jwplayer)

October 20, 2015

#ATTACK: Johan Helberg was attacked & shot at a hardware store in Marloth Park. Urgent help needed, he does not have medical aid cover





Karen Steenkamp shared:


Share asb sover moontlik en bid dat hy volkome kan herstel.
Die krag van gebed is so groot en ek weet dat mense gaan help!

Johan Helberg van die hardeware winkel in Marloth Park was gister oggend (19 Oct 15) om 06:10 in ‘n gewapende roof in Marloth. Hy het drie skiet wonde opgedoen.
Die verdagtes is op die toneel en ook op die Ngwenya pad gearristeer. Hy het nie ‘n mediese fonds en is gistraand vanaf Temba hospitaal na Kiaat hospitaal geskuif nadat hy in sy eie plas bloed moes lê en sy skouer wond slegs voor toegewerk is en nie aan die agterkant nie. Daar was oop wonde op sy oogbank en agter sy kop wat net so oopgelos is.
Hy het vanoggend gesê da hy ie kan sien uit sy regter oog nie.
Die koste om hom te skuif na ‘n privaat hospitaal, gaan volgens Yolandi, tussen 8000 – 10000 beloop per dag.
Jul gebede en enige bydrae word dringend verlang.
Bydraes kan gemaak word in die rekening In His Honour Outreach Foundation
Absa
Account 9244722025
Branch 632005
Ref: Johan Helberg
Alle inligting en updates kan op die page gevind word.



ATTACK
#StopWhiteGenocideInSA