(Jwplayer)

September 16, 2015

#Missing: Afrikaner woman, Ria Faber (63) disappeared on Friday in Hertzogville



Ria Faber (63) van Hertzogville het Vrydag vermis geraak en nie haar man, Piet, 'n spekulant op die dorp, of die polisie kon haar tot dusver opspoor nie. Piet was in Bultfontein. Toe hy later by die huis kom, was Ria reeds weg. Haar selfoon was af en hy het haar as 'n vermiste persoon by die polisie aangemeld. Enigiemand met inligting word gevra om Piet by 082-805-8800 of die naaste polisiekantoor te bel.
https://m.facebook.com/volksbladnuus/photos/a.438954118738.242434.196840763738/10153626564068739/?type=1&ref=bookmarks

#Missing