(Jwplayer)

September 1, 2015

Johan Vos 73, Riebeeckstad Murdered & Ria Kirsten 65 fighting for her life in #Klerksdorp





MURDER + ATTACK: Johan Vos 73, beaten to death by black attackers Riebeeckstad; 

and 

Ria Kirsten 65 fighting for her life in ‪#‎Klerksdorp‬ after she was brutally beaten by a black attacker outside her home ‪#‎SouthAfrica‬https://twitter.com/N_ata6ha/status/638637627734933504

▶19 elderly ‪#‎Afrikaners‬ murdered/maimed in vicious‪#‎BlackRacist‬ attacks in ‪#‎FreeState‬ alone in 2015◀:https://twitter.com/N_ata6ha/status/638627461597691904








En so word ons elke dag ,dag vir dag geteiken deur mandela se TERRORISTE........Ons word doogemaak vir niks.Ons word doodgemaak omdat ons Wit is....
Bejaardes ‘geteiken’
----------------------------------------------
Ria Kirsten sterk in die hospitaal aan nadat sy aangerand is. Sy het skedelbreuk, bloeding op die brein, ’n gebreekte kakebeen en ribbes, asook ’n gekraakte oogbank.
-----------------------------------------------------------------------------
Ria Kirsten (65) van Bothaville se buurvrou het haar Donderdag in ’n plas bloed voor haar agterdeur gekry.
’n SWART TERRORIS het Kirsten helder oordag ingewag totdat sy teruggekom het van die winkel en haar toe herhaaldelik oor die kop geslaan – vermoedelik met ’n tuinvurk. Sy het skedelbreuk, bloeding op die brein en haar kakebeen, oogbank en ribbes is gebreek.
Sy het haar bewussyn verloor, later bygekom en toe haar buurvrou, Hannalie van Straten, op haar selfoon ontbied. Kirsten het aanvanklik gedink sy het geval voordat sy onthou het sy is aangeval. Sy word in ’n hospitaal in Klerksdorp behandel en onthou nie veel nie.
Haar handsak is gesteel – met R120 in haar beursie. ’n Inwoner van Kgotsong het Kirsten se bankkaarte, siekefondskaart en identiteitsdokument intussen buite die lokasie opgetel.
Intussen soek die polisie in Welkom na die moordenaars van Johan Vos (73) van Riebeeckstad nadat sy seun, Pierre, Vrydag op sy lyk afgekom het. Sy pa se hande en voete was vasgebind en daar was iets om sy nek gebind. Hy het beserings aan sy kop en gesig gehad. Pierre sê dit lyk asof sy pa in die motorhuis oorval is. Hy beskryf sy pa as “pynlik netjies en baie handig” en “iemand wat lief was daarvoor om goed reg te maak”.
Kirsten en Vos die nuutste slagoffers van geweldsmisdaad teen bejaardes. Sedert die begin van die jaar was daar meer as 14 aanvalle waarin 19 bejaardes vermoor of erg beseer is in die Vrystaat.
Die brose slagoffers kon in die meeste gevalle geen weerstand bied nie. Talle is erg vermink en diegene wat wel die aanvalle oorleef het, se lewe is onherroeplik verander.