(Jwplayer)

September 7, 2015

Father of two, David Wilson MISSING since 04 September. He has disappeared without a trace



Pa van twee vermis


David Wilson is sedert Vrydagaand vermis. Foto: Facebook.

‘n Sosiale media soektog na David Wilson het Sondagaand soos ‘n veldbrand versprei.
Rekord het bevestiging by ‘n vertroulike bron gekry dat Wilson weg is en dat sy ouers tans by die polisie is.
Volgens Facebook-boodskappe wat versprei word het die oud Hoërskool Zwartkop-leerling en ‘n pa van twee, Vrydagaand spoorloos verdwyn. Hy was op pad van Carltonville af na Johannesburg in sy silver Mercedes Benz A-170. Die motor se registrasienommer is XXR 558 GP
http://rekordcenturion.co.za/57634/pa-van-twee-vermis/

#StopWhiteGenocideInSA