(Jwplayer)

September 10, 2015

Double #Murder: Boksburg elderly couple found dead with stab wounds in their home. 2 Black attackers arrested

#StopWhiteGenocideInSA

Elderly couple found dead with stab wounds
An elderly couple from Boksburg, who lived together for 15 years, were found dead with stab wounds in their home on Wednesday, September 09, 2015.
The 73-year-old man and 63-year-old woman were presumably attacked on Tuesday night.
Their names have not been released as some family members have not yet been informed.
“Both sustained stab wounds to the chest,” Lieutenant Juanita Coetzer, police spokesperson in Boksburg said.
The couple’s Toyota Tazz disappeared.
Wednesday afternoon, police detectives still searched the neat house in a quiet street, in Comet, in the north of Boksburg, for clues.
In the yard is a fishing boat with the words Silver & Gold fixed to it.
Coetzer said the couple’s son in law found them.
He apparently called to the house, but no one answered.
“According to the son in law, it was not normal that they did not answer,” she said. He then went to investigate.http://southafricatoday.net/south-africa-news/elderly-couple-found-dead-with-stab-wounds/
Twee vas ná bejaarde paartjie se gru-moord
Die polisie  het  blitsvinnig  twee  verdagtes  vasgetrek  nadat twee bejaardes  se  liggame Woensdag in hul huis gevind is. Lt.  Juanita  Coetzer,  woordvoerder van die polisie, het gesê ʼn bejaarde  paartjie,  onderskeidelik  73  en  62  jaar  oud, se liggame is met talle  steekwonde in hul huis in Boksburg aan die Oosrand gevind.  Dit  is  nie  duidelik  waarmee hulle gesteek is nie. Die man en vrou was glo nie getroud nie, maar het jare lank saam gewoon. ʼn Skoonseun van een van die bejaardes het bekommerd geraak toe  hy hulle nie in die hande kon kry nie en is na hul huis om ondersoek in te stel.  Daar het hy die deur oopgebreek en hul liggame  in  die huis gevind. Die paartjie  se  silwer  Honda Jazz was ook weg.  “Die  speurders het vanaf gistermiddag [Woensdag] sonder ophou gewerk en die eerste verdagte is Woensdagaand in Reigerpark vasgetrek. Hy is 23 jaar oud,” het Coetzer gesê. “Die Honda Jazz is ook in die Joe Slovo informele nedersetting gevind nadat dit in ʼn botsing betrokke was.” Die tweede verdagte is Donderdag omstreeks 14:00 ook in Reigerpark in hegtenis geneem. Hy is 22 jaar oud. “Ons kan nog nie die moontlikheid van verdere arrestasies uitsluit nie. Die polisie is steeds  besig  met die ondersoek en dit is nou in ʼn baie sensitiewe stadium,” het Coetzer gesê. Die paartjie  se  name kan nog nie bekendgemaak word nie aangesien al hul familie nog nie van hul dood in kennis gestel is nie.
http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/sa-nuus/twee-vas-na-bejaarde-paartjie-se-gru-moord/

#StopWhiteGenocideInSA