(Jwplayer)

September 16, 2015

#BlackViolenceContinuesInSA: Riots in Ceres


Vandag in Ceres
Andries Visser
Vandag se staking kon nie erger geraak het nie. Dinge het lelik uitverband uit geruk toe n stoor uitgebrand gesteek is met pak materiaal in. Die polisie het los gebrand met ruberkoeëls waar daar 3 ernstig beseer is en dan ook n paar inhegtenis geneem is maar weer vry gelaat is.
Die stakers beplan n wettige optog op Dinsdag waar hulle deur die dorp sal loop.
Die vraag is gaan die bestuur die 12.5% gee of gaan die mense aanstaak?
https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=1228071997219343&id=116298045063416&fs=0


#BlackViolenceContinuesInSA: