(Jwplayer)

September 23, 2015

#BlackViolenceContinuesInSA: Nine vehicles set alight in Heilbron


Nege voertuie aan die brand gesteek in Heilbron
Photo: Gallo Images
Heilbron - Die polisie in die Vrystaat is op soek na verdagtes nadat nóg 'n brand in Heilbron grootskaalse skade aangerig het.

Polisiewoordvoerder, Zweli Mohobeleli, sê hulle ondersoek 'n saak van kwaadwillige beskadiging van eiendom nadat nege voertuie omstreeks 23:00 Maandagaand by verskillende wonings aan die brand gesteek is.

Die polisie, inwoners en brandbestryders het heel aand geswoeg om die brande te blus. ‘n Inwoner, Delareyz Smit, sê inwoners is bekommerd.

Heilbron se stadsaal is in April afgebrand.
http://www.ofm.co.za/article/Local-News/171439/Nege-voertuie-aan-die-brand-gesteek-in-Heilbron