(Jwplayer)

September 8, 2015

ATTACK: UPDATE: 5 Black Savages torture elderly #Afrikaner woman, Lena Stofberg (70), poison animals at home


Springs Aanval, Rowers Martel Vrou, Steel Kar

Lena Stofberg (70).

RINGS – Vyf aanvallers het Lena Stofberg (70) van Springs in Sentraal-Transvaal ’n angswekkende uur lank geterroriseer, haar kat en twee honde vergiftig en haar huis geplunder.

Lena het dié dag verlede week om 04:00, soos enige ander oggend, haar wekker hoor afgaan, maar is toe wawyd wakker geklap. Toe sy haar oë oopmaak, het sy in die loop van ’n pistool vasgekyk. DIe aanvallers het haar omgedraai en haar hande en voete vasgebind. Lena het haar hande ’n bietjie van mekaar af gehou sodat sy later kon loskom, maar hulle het dit styf getrek. Sy moes daarna voor die bed gaan kniel terwyl hulle ’n baadjie oor haar kop vasbind.
Sy het later gesien die bende het die skuifdeur en veiligheidshek agter afgebreek. Die aanvallers het blykbaar belowe dat as sy saamwerk, sal hulle haar nie seermaak nie, maar tog is Lena geslaan en seergemaak. Een van die aanvallers het haar so hard geslaan dat sy teen die kas geval het. Twee aanvallers het klapmusse aangehad.

Lena vermoed sy sou haar aanvallers dalk erken het as hulle nie klapmusse aangehad het nie want hulle het presies geweet wat hulle wou hê en waar om dit te kry. Sy het ’n gevoel gehad hulle ken die huis en haar diere, want nie een van die honde het vir hulle geblaf nie. Een van die aanvallers het ook versoek dat hulle haar nie moet seermaak nie. In een stadium het hulle water in die bad getap en sy was seker hulle wou haar verdrink.

Hulle het toe wat hulle gedink het die kameraboksie is uit die muur getrek en dit in die bad gegooi. Maar dit was die ver-keerde boksie. Die kamerafilm wys die aanvallers se gesigte. Hulle wou Lena se Jeep hê om die gesteelde artikels te vervoer. Een van aanvallers het Lena versoek om te verduidelik hoe die Jeep werk en het haar verskeker dat sy haar Jeep weer sal terygkry. Die Jeep is later die dag in Mamelodi gevind.

Hulle het juweliersware, kontant, seep, grimering, klere, ’n TV, iPad, selfoon, gordyne, ’n pistool en ’n skokgeweer gesteel. Volgens ’n woordvoerder van die Springs-polisie is daar ’n R20 000-beloning vir enigiemand met inligting – Netwerk 24
http://bmarksa.org/nuus/springs-aanval-rowers-martel-vrou-steel-kar/

○Springs Aanval, Rowers Martel Vrou, Steel Kar
SPRINGS - Vyf aanvallers het Lena Stofberg (70) van Springs in Sentraal-Transvaal ’n angswekkende uur lank geterroriseer, haar kat en twee honde vergiftig en haar huis geplunder




https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=419646474903049&id=148477018686664&ref=bookmarks

#StopWhiteGenocideInSA