(Jwplayer)

September 28, 2015

ATTACK ON FARMERS LIVESTOCK: Three black suspects arrested by Afriforum, one suspect wanted for stock theft




Die AfriForum Langenhovenpark Noodresponsgroep het sy eerste misdadiger agter tralies na ‘n suksesvolle AfriForum Langenhovenpark Noodresponsgroep patrollie die afgelope naweek.
Die ALN se Riaan Niemand het aan Rosestad Nuus bevestig dat drie verdagtes in hegtenis geneem is gedurende patrollies Vrydagaand.
Verdagte persone is gedurende die aand opgemerk wat vanuit ‘n koppie die woonbuurt dopgehou het.
Spanne is ter ondersteuning gemobiliseer en die verdagtes is te voet omsingel en in die koppie vasgetrek.
Niemand sê die ALN spanne het drie verdgagtes gevind wat in besit van vermoedelik gesteelde eiendom was.
Minstens een van die drie verdagtes wat in hegtenis geneem is, is ‘n gesoekte misdadiger vir wie daar ‘n lasbrief om inhegtenisname vir veediefstal uitgereik is.
ie AfriForum Langenhovenpark Noodresponsgroep het sy eerste misdadiger agter tralies na ‘n suksesvolle AfriForum Langenhovenpark Noodresponsgroep patrollie die afgelope naweek.
Die ALN se Riaan Niemand het aan Rosestad Nuus bevestig dat drie verdagtes in hegtenis geneem is gedurende patrollies Vrydagaand.
Verdagte persone is gedurende die aand opgemerk wat vanuit ‘n koppie die woonbuurt dopgehou het.
Spanne is ter ondersteuning gemobiliseer en die verdagtes is te voet omsingel en in die koppie vasgetrek.
Niemand sê die ALN spanne het drie verdgagtes gevind wat in besit van vermoedelik gesteelde eiendom was.
Minstens een van die drie verdagtes wat in hegtenis geneem is, is ‘n gesoekte misdadiger vir wie daar ‘n lasbrief om inhegtenisname vir veediefstal uitgereik is.

Audio Player:

http://100punt6.co.za/afriforum-responsgroep-keer-verdagtes-in-lhp-aan/