(Jwplayer)

September 11, 2015

ATTACK: AFRIKANER Combrinck couple attacked, held hostage for 2 hours in their own Woodhill Estate home

ATTACK: Survives: Afrikaner Combrinck couple were attacked by 2 black attackers armed with a gun & a machete. With a gun held to Drikus head they were held hostage for 2 hours in their own home in Woodlands Estate.
“I’m  going  to  shoot your dogs!” ....“Where are your kids? We will put them in the oven and in  the  freezer!” ... “If  you  lie,  we  will  cut  off  your  ears  and your fingers with the panga (machete)!” 
#StopWhiteGenocideInSA


Denise  Combrink het die ope brief  geskryf  nadat  sy  en  haar man op 1 Julie  vanjaar  in  hul  huis  in  Pretoria  oorval  en  beroof  is: In  Johannes 10:10 staan geskryf: “Die dief kom om te steel in die nag…”

Op die oggend van 1 Julie 2015 was ek en my man, Drikus Combrinck, vir twee uur aangehou in ons slaapkamer deur twee gewapende mans. Vroeg in die oggendure, rondom 01:00, het die gewapende rowers ons erf betree. Die alarm het afgegaan,  maar die sein was toe ongelukkig met ’n klein apparaat deur hulle “ge-jippo” – so daar was geen reaksie van sekuriteit nie. Die alarm het ’n tweede keer afgegaan die oomblik toe hulle toegang tot ons huis verkry. Die sekuriteitsmaatskappy het ons dadelik gebel, maar die rowers het in  ons slaapkamer ingebars nog voordat ons kon antwoord.

Met ’n geweer teen Drikus se kop en panga in die ander rower se hand moes hy toe voorgee dat dit ’n vals alarm was. Ja, hy kon die verkeerde wagwoord gee, maar een leuen voor die rowers en jou lewe is daarmee heen. Baie  aggressief  bind  hulle  vir  Drikus  vas  en storm na my toe wat geskok met toe oë in die bed lê. “Turn  around! Turn around!” was al wat hulle heeltyd vir my geskree het. Baie verward en deurmekaar draai ek heeltyd om, met my gedagtes wat herhaaldelik vir my sê dat hulle ’n manier soek om my te verkrag. Hulle het mos nou die tyd! Ek wonder dadelik of my baba dit sal maak deur ’n  verkragting.  Op  daardie  stadium was ek agt weke swanger. Hulle bind my toe net vas.

“I’m  going  to  shoot your dogs!” was hulle volgende woorde. Ag nee, my twee liefste Great Danes! Ek het hulle gesmeek om die honde te los. “Where are your kids? We will put them in the oven and in  the  freezer!”  Ek  het belowe dat ons geen kinders het nie, maar hulle het ons aanvanklik nie geglo nie.  “If  you  lie,  we  will  cut  off  your  ears  and your fingers with the panga!” was hulle dreigende woorde toe hulle aan ons eerlikheid getwyfel het.

Gebed en die Here was al waaraan ons kon vasklou. Ons bid vir engele, pleit vir die bloed van Jesus,  bid  vir  bonatuurlike  beskerming.  Die  rowers, ons en die honde, raak toe rustig. Hulle soek net  waardevolle besittings,  en  is  nogal  ontevrede  met wat hulle by ons kon kry. “At Woodhill Estate,  we get very expensive things! That people have money! You people must not build your houses on hills,  because  we can see you from the street and then watch you a long time. You must also  get  a small dog that barks a lot, they keep us from coming in.” Die een rower gesels met my terwyl Drikus en die ander rower deur die huis gaan.

Hy praat van God. “I  am a Christian, I go to church. But I can’t go now, because then I can’t do this. Then I have mercy.”  Hy praat van Moses, die Rooi See, sy swaarkry en hartseer. Hy deel met my sy vrou se aborsie,  sy  vorige  onbetaalde  werk, hongersnood en yskoue winternagte. Toe die ander rower en Drikus  die kamer weer binnekom, begin hy ons ook vertel van sy lewe, terwyl hy ons tasse volmaak met waardevolle besittings. Hulle wou weet watter werk Drikus doen. Op daardie stadium was hy besig om sy eie besigheid te begin en was dus werkloos. “Your business will do good.  You are good people, and you must look after your wive”, was sy woorde aan Drikus. Twee uur later kontak hulle die derde rower wat buite die landgoed staan en wag het totdat hulle gereed was om te gaan. Hulle bind ons toe aan die bed vas. “Are you comfortable?” vra hulle my. Ek was nie gemaklik nie. Hy vat toe ’n kussing en sit dit agter my rug. “Is that better?” vra hy my, waarop hy toe ook oplet dat daar ’n bababoek op my bedkassie lê. “I thought you don’t have children!”  skree  hy  toe.  “No,  I  am pregnant” antwoord ek dadelik. “Oh shame, so sorry”, was albei se  terugvoer. Net voor hulle uitstap was die een rower se woorde: “Lets pray for them?” Maar die ander een antwoord toe: “No! Then God will do a miracle!” Ek noem toe dat ons vir hulle sal bid. “Thank you very  much”, antwoord hulle terug. Die laaste woorde toe hulle uitsap was: “Shalom!” Wat Hebreeus is en beteken “Gaan in vrede.” Daar was ’n bonatuurlike rustigheid in die kamer. Die Here se engele was teenwoordig en ons was beskerm! Vasgebind teen die bed het ons dadelik saam gebid en ons Vader bedank. “Dit  sal  nooit  met my gebeur nie…” was nog altyd in my agterkop. My pa het my gereeld vertel hoe geseënde kind ek is, en dat daar altyd engele is wat my beskerm. Ek het hom geglo. Maar tydens hierdie  gebeurtenis  dink  ek  toe hoe naïef ek was. Het ek regtig gedink dit sal nooit met my gebeur nie?  Maar direk ná die rooftog herinner die Here my toe net weer dat dit waarvan my pa my verseker  het,  tog  waar is. Ek is wel ’n geseënde kind van God, en sy engele was wel daar tydens die gebeurtenis  om ons te beskerm. Kort ná die rooftog het ons ginekoloog ons gewaarsku teen ’n moontlike Downsindroom-baba. Die oomblik toe ek wonder “Dít ook nog! Hoekom ons Here?”, toe besef ek net weer – maar wie dan anders? Wie sal ek dit eerder toewens? Niemand nie. Niemand moet ooit deur ’n gewapende rooftog,  of  enige  trauma gaan nie. Maar ongelukkig gebeur dit en die Here het dit toegelaat. Hy laat  ons  deur swaarkry ook gaan. Hy het ’n baie groter plan daarmee as wat ons verstand ooit sal kan begryp. In die moeilikste tyd van ons lewe was ons die naaste aan Hom. Hy was al wat saak gemaak het.

By Hom alleen het ons vreugde, beskerming, blydskap en absolute vervulling gevind, wat geen aardse  besitting  of  persoon  ooit sal kan vul nie. In die moeilikste  tyd, was ons op ons gelukkigste. Werklik vergenoegd. Hy is ons primêre bron van vreugde. Alles en almal anders is sekondêr. Niks maak meer saak nie! Johannes 10:10 eindig nie daar waar die dief kom om te steel nie. Verder se Jesus: “…maar Ek het gekom om lewe te gee, en lewe in oorvloed”. Dis  nou twee maande later en ons bly tevrede in ons huisie met die rustigheid wat ons in Psalm 91 vind.  Ons het ook die goeie nuus ontvang dat ons ’n pragtige, gesonde babaseuntjie verwag. God is so  goed vir ons!
http://maroelamedia.co.za/blog/debat/briewe/vrou-se-ope-brief-na-rooftog/

ALSO READ:

"I like CRIME, We want GUNS to make MONEY... I DON'T feel even ashamed when I do that in BLOODY South Africa"

Interview with Maleven - Johannesburg killer


  



In December 2014, Louis Theroux's documentary 'Law and Disorder in Johannesburg' was shown on BBC2.

The documentary featured an interview with two criminals, both killers, one of whom, Maleven, said these things:

"Almost inside, about ten years... Two guys dead. Traffic cop... 2000, exactly, I kill two. Then I go inside. 1998 I kill one. I go out. I come back. I get done.

We want guns to make money... I don't feel even ashamed when I do that...

I do that job and I will die for that job... Serial killer, or whatever, as long as there is crime. I do crime. Almost all of my life I like crime...

If you don't give me money I will show you with your last born. Take him to shower or to the hot shower. I like to show you there I want money. Or to the oven, microwave oven. I put him like this to the oven. Then you see I want money... Take you child and put it in oven. I make oven on. You're gonna give us...

You never give me? I take your wife. I put a knife here. Like example. You see the blood. I say I finish up now. You don't give me money or you give me. What can you say? You will give me, no other way."
After the interview Theroux wondered whether Maleven was 'joking.'

His driver, who arranged the interview, quickly disabused him.
"These people are cruel. They are cruel... They don't care. They feel f*** all, even to kill somebody."

That's St. Nelson Mandela's South Africa for you. That's the PC Crowd's lovely, fluffy Rainbow Nation. This is the enriching diversity Peter Mandelson, Tony Blair and New Labour were sending out search parties for.

Let me know when you've had enough of the LibLabCon b***ocks, ladies and gents. We'll go take our world back together.

P.S. Maleven was arrested shortly after the interview and, subsequently, jailed once again.

Rumour has it he was killed in prison. Rumour also has ithe was raped to death.





I like crime - A Maleven song by Kevin King:


 


Source

#StopWhiteGenocideInSA